Gelukstrekking 2026

Gelukstrekking 2026Die Kruin gelukstekking het al ‘n gevestigde instelling in ons gemeente geword.Vanjaar hanteer ons dit ietwat anders. Daar is 3 pryse waaruit die 3 wenners kan kies.• 7 nagte by Kleinbrak rivier naby Mosselbaai.• Naweek in ’n Wildreservaat (besonderhede sal deurgegee word)• Slagskaap Om in aanmerking te kom vir die pryse moet jy die…