Die Blinde kol.
2 Kor 1:1 – 6
Mens is soms sienede blind, horende doof, is dit nie? ‘n Illustrasie daarvan is die resultaat van ‘n eksperimant wat ‘n ene prof Daniel Simons gedurende 1999 op studente by die unisersiteit van Harvart uitgevoer het. Met die eksperiment vertoon hy ‘n video van 19 sekondes lank waarin jongmense vir mekaar ‘n bal aangee. Bykans soos ‘n nedbalwedstryd. Die studente wat na die video moes kyk, moes konsentreer op die spelers en dan tel hoeveel keer die bal aangegee word. Die meeste van die studente wat aan die eksperiment deelgeneem het, se antwoorde was of korrek of baie naby aan korrek. Maar dan volg die verassing. Simons vra vir die deelnemers aan die konsentrasie-oefening of hulle die gurilla gesien het. Halfpad in die video verskyn daar ‘n man met ‘n gurillapak aan. Merkwaardig is dat minder as die helfte van die studente, die gurilla opgemerk het. Nadat die studente bewus gemaak is van die gurilla deur weer na die video te kyk, kon hulle nie glo dat hulle dit misgekyk het nie. Hulle het so hard gekonsentreer op die spel, dat hulle heeltemal blind was vir die gurilla. Met hierdie eksperiment het Simons bewys dat ons almal aan intensionele blindheid lei. Dit beteken dat ons sekere dinge miskyk wanneer ons op ander dinge konsentreer.
Lees mens sorgvuldig deur albei Paulus se briewe aan die Korintiërs, word dit gou duidelik dat daardie gemeente oor ‘n blinde kol beskik het. Daar was onenigheid oor geld, groepvorming en ongemaklikgheid wanneer hulle bymekaar gekom het vir die liefdesmaal. Daar was die beterweteriges en die foutvinders. Om alles te kroon, is Paulus se gesag as apostel ondermyn. Hulle aandag en energie was op die verkeerde plek. Die gemeente in Korinte het aan ‘n ernstige graad van aandagafleibaarheid gely sodat Jesus uit hulle gesigsveld verdwyn het. Paulus maak hulle dan bewus van hulle geestelike blindekol.
Die lidmate van die hawestad Korinte is natuurlik nie heeltamal so ‘n uitsondering nie. Jou en my aandag word ook al te dikwels afgelei van Jesus en sy evangelie. In plaas daarvan dat Jesus en die evangelie ons fokuspunt vorm, word hy die blindekol soos in Simons se eksperiment. Gaan dink ‘n bietjie mooi, waarop konsentreer jy?
Skrywer: Ds Kobus Pienaar
Ontvang ons weeklikse erediens blaatjie per e-pos.
Vorige erediens blatjies
- 12/15/2024 Tema: Die geboorteverhale in die evangelies.
- 12/08/2024 Tema: Die Loflied van Maria.
- 12/01/2024 Tema: Die onmoontlike word moontlik.
- 11/24/2024 Tema: Kerssangdiens 2024
- 11/17/2024 Tema: Dankbaarheid. (Die geskenk in die geskenk)
- 11/10/2024 Tema: Om dienend te lei.
- 11/03/2024 Tema: Oupa en Ouma Sondag
- 10/27/2024 Tema: Dankbaarheid
- 10/20/2024 Tema: Om stroomop te swem.
- 10/13/2024 Tema: Glo en doen
- 10/06/2024 Tema: Allerande plannetjies.
- 09/29/2024 Tema: R staan vir Redding.
- 09/22/2024 Tema: Jakkalse het gate...
- 09/08/2024 Tema: Wysheid het vir haar 'n huis gebou.
- 09/01/2024 Tema: Koersloos
- 08/25/2024 Tema: Sela
- 08/18/2024 Tema: Roei-Gebed
- 08/11/2024 Tema: Eenvoud (Nagmaal)
- 08/04/2024 Tema: Wie is soos U? (Voorbereidingsdiens)
- 07/21/2024 Tema: Om te laat gaan.
- 07/14/2024 Tema: Leierskap verg verantwoordelikheid. (Die verhaal van Simson)
- 07/07/2024 Tema: Die versoeking in die woestyn.
- 06/30/2024 Tema: Die Heilige Gees ons Helper
- 06/23/2024 Tema: Jakob se droom is jou en my droom.
- 06/16/2024 Tema: Vadersdag. Om op te offer.
- 06/09/2024 Tema: Is jy 'n werkwoord of 'n naamwoord? Wees jouself.
- 06/02/2024 Tema: Jy mag nie steel nie.
- 05/26/2024 Tema: Wat jy ook al dink, dink weer.
- 05/19/2024 Tema: Nagmaal
- 05/12/2024 Tema: Vir die wêreld is jy moeder maar vir jou gesin is jy die wêreld.
- 05/05/2024 Tema: Ek het onthou.
- 04/28/2024 Tema: Gee hulle vlerke en wortels.
- 04/21/2024 Tema: Dankdag vir die oes.
- 04/14/2024 Tema: In weerwil van... (Die profeet Habbakuk)
- 04/07/2024 Tema: 'n Glimlag doen geen skade nie (Die liefde is vriendelik)
- 03/31/2024 Tema: Die geheimsinnige medereisiger.
- 03/24/2024 Tema: Gerugte oor die gesalfde.
- 03/17/2024 Tema: Vrae sonder antwoorde.
- 03/10/2024 Tema: Naby die Kruis - vêr van Christus
- 03/03/2024 Tema: Is die duiwel nog los?
- 02/25/2024 Tema: Die alledaagse en die feestelike - 'n dankseggingsdiens.
- 01/28/2024 Tema: Die kind in die biesiemandjie.
- 01/21/2024 Tema: Diamante in die Ou Testament.
- 01/14/2024 Tema: Droom saam met my.
- 01/07/2024 Tema: Die Goeie Herder.
- 12/31/2023 Tema: Oujaarsdiens
- 12/24/2023 Tema: Oukersaand Wense
- 12/17/2023 Tema: "Smag ons nie na vrede?"
- 12/10/2023 Tema: "Jy is myne."
- 12/03/2023 Tema: Kerse in die wind.
- 11/26/2023 Tema: Kerssangdiens
- 11/19/2023 Tema: Maak vir die Here 'n pad.
- 11/12/2023 Tema: Om stil te word.
- 11/05/2023 Tema: Baie welkom by ons kinders se kerstoneel.l
- 10/29/2023 Tema: 29 Oktober 2023
- 10/22/2023 Tema:Ek het die Woord van die Here gevind!
- 10/15/2023 Tema: Sondag 15.10.23 Veilig in Sy hande
- 10/08/2023 Tema: Mymeringe oor ons broosheid.
- 10/01/2023 Tema: "Die soen in 'n nuwe seisoen."
- 09/24/2023 Tema: My erfporsie.
- 09/10/2023 Tema: Om rêrig gelukkig te wees.
- 09/03/2023 Tema: Om doelgerig te wees.
- 08/20/2023 Tema: "Al sou die vyeboom nie bod nie.." 'n Dankseggingsdiens
- 08/13/2023 Tema: Wat sien jy?
- 08/06/2023 Tema: Ek kyk op na die berge.
- 07/30/2023 Tema: Lê die snoeiskêr in.
- 07/23/2023 Tema: Wat is "window dressing" in Afrikaans nou weer?
- 07/16/2023 Tema: Om te droom.
- 07/09/2023 Tema: Geseënd is die vredemakers.
- 07/02/2023 Tema: Moenie my vals hoop gee nie.
- 06/25/2023 Tema: Geroepenheid
- 06/18/2023 Tema: Die lewe is 'n lied.
- 06/11/2023 Tema: Die Bestemming (Deel 3)
- 06/04/2023 Tema: Doodloopstrate, kruispaaie en aanwysings (Deel 2)
- 05/28/2023 Tema: Die Wegspring (Deel 1)
- 05/21/2023 Tema: Tuiskoms (Nagmaal)
- 05/14/2023 Tema: Paulus en die filosowe.
- 05/07/2023 Tema: Op reis saam met Paulus
- 04/30/2023 Tema: Om nog te hoop.
- 04/23/2023 Tema: Mense darem. Paulus se eerste sendingreis.
- 04/16/2023 Tema: Oorvloed
- 04/02/2023 Tema: Die tuin van smart.
- 03/26/2023 Tema: Palmsondag
- 03/19/2023 Tema: Kyk daar hang twee.
- 03/12/2023 Tema: Uit die hoek van my oog.
- 03/05/2023 Tema: Jesus by ons aan huis.
- 02/26/2023 Tema: Die kuns van vergenoegdheid.
- 02/19/2023 Tema: Die onbekende Medereisiger
- 02/12/2023 Tema: Die wonder van lewe.
- 02/05/2023 Tema: 05/02/2023 What a Wonderful World
- 01/29/2023 Tema: "As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg".
- 01/22/2023 Tema: Bome in God se woud.
- 01/15/2023 Tema: Sweef soos 'n Arend
- 01/10/2023 Tema: Lieflike plekke en lieflike dinge wat die Here gee.
- 01/01/2023 Tema: Wegspringblokke
- 12/25/2022 Tema: Geseënde Kersfees
- 12/11/2022 Tema: Die kind is onwelkom.
- 12/04/2022 Tema: Lukas se geboorteverhaal.
- 11/27/2022 Tema: Kerssangdiens
- 11/20/2022 Tema: 'n Dankseggingsdiens
- 11/06/2022 Tema: Om te doen en te Wees.
- 10/23/2022 Tema: "Hou bene hou."
- 10/16/2022 Tema: Waar was jy?
- 10/09/2022 Tema: Moenie my vals hoop gee nie.
- 10/02/2022 Tema: Die Ou Staanhorlosie
- 09/25/2022 Tema: Die ou staanhorlosie
- 09/18/2022 Tema: Die lewe is 'n reis. 'n Doopdiens.
- 09/11/2022 Tema: God as regter.
- 09/04/2022 Tema: Konsepte van God uit die ou geskrifte.
- 08/28/2022 Tema: Lentebloeisels
- 08/21/2022 Tema: “Ik heb dat tedere gevoel voor elke zot, voor elke dwaas die niemands knecht is, niemands baas” - Herman van Veen
- 08/14/2022 Tema: Nagmaal
- 08/07/2022 Tema: Om te Glo is om te Sien.
- 07/31/2022 Tema: Jy is God se komma.
- 07/24/2022 Tema: 'n Nuwe begin.
- 07/17/2022 Tema: Deurgrond my O God.
- 07/10/2022 Tema: Prediker se voorskrif.
- 07/03/2022 Tema: Tamar en Juda
- 06/26/2022 Tema: Van 'n put na 'n paleis.
- 06/19/2022 Tema: 'n Gesprek oor Vaders.
- 06/12/2022 Tema: Jou Rubik's Cube Lewe...
- 06/05/2022 Tema: Kinders van ...
- 05/29/2022 Tema: Gees van God wat in my woon.
- 05/22/2022 Tema: My beker loop oor.
- 05/15/2022 Tema: En so weerklink die stem van die Here!
- 05/08/2022 Tema: Hoe lank gaan julle nog op twee krukke bly hink?
- 05/01/2022 Tema: Waar val sy uit?
- 04/24/2022 Tema: Dis nooit te laat nie.
- 04/17/2022 Tema: Manalleen.
- 04/10/2022 Tema: Paassangdiens
- 04/03/2022 Tema: As u hier was.
- 03/20/2022 NHK Kruin
- 03/13/2022 Tema: And I think to myself, what a wonderful world.
- 03/06/2022 Tema: Nie alweer nie!
- 02/20/2022 Tema: Uitdagings op ons pad.
- 02/06/2022 Tema: Amen
- 01/30/2022 Tema: Jou en my Jabbokdrif - 'n Geloofservaring
- 01/23/2022 Tema: Van Moses na Paulus
- 01/16/2022 Spesiale nuusbrief
- 01/16/2022 Tema: Van die tuin van Eden na die toring van Babel
- 01/09/2022 Tema: Vryspraak?
- 01/01/2022 Voorspoedige 2022
- 12/25/2021 Tema: I'll be home for Christmas.
- 12/19/2021 Geseënde Kersfees
- 12/12/2021 Tema: Mag van jou tong.
- 11/28/2021 Tema: Volg jou ster.
- 11/21/2021 Tema: Aanraking
- 11/07/2021 Tema: Môre is te laat.
- 10/31/2021 Tema: Priesterlike seënbede.
- 10/24/2021 Tema: Credo
- 10/17/2021 Tema: Die einde is nie die einde nie.
- 10/10/2021 Tema: Potterbakker en Klei.
- 10/03/2021 Tema: Die bruilof te Kana.
- 09/26/2021 Tema: Voor die Here sal ek dans
- 09/19/2021 Tema: Ek loop die pad al lank.
- 09/12/2021 Tema: Die Gawe van Ouerskap.
- 09/05/2021 Tema: Jou Olimpiese Gebed.
- 08/29/2021 Tema: Helende hande (Nagmaal)
- 08/23/2021 Tema: Haal diep asem.
- 08/15/2021 Tema: Praat met my!
- 08/08/2021 Tema: Om te wag vir 'n teken.
- 08/01/2021 Tema: Kyk na die voëls van die hemel en die lelies van die veld.
- 07/25/2021 Tema: He ain't heavy... his my brother.
- 07/18/2021 Tema: En dit was Aand en dit was Môre.
- 07/11/2021 Tema: Tussen Pelgrimspsalms en Swerfgesange
- 07/04/2021 Tema: Die Elf-Koning
- 06/27/2021 Tema: Die afwagting op 'n Oorwinning.
- 06/20/2021 Tema: Gelukkige Vadersdag
Adres
H/V CR Swartweg en Steinmannstraat, Roodepoort
Kantooorure
Dinsdae – Vrydag: 08:00 – 12:00 | Erediens: 09:00
Los ‘n boodskap
© NHK Kruin 2022
wian-viljoen.co.za